Vraag 5

‘n Sloopkoeël (‘demolition ball’) word deur ‘n hyskraan gebruik om die muur van ‘ngebou te breek.Die sloopkoeël, met massa 1 250 kg, word in 60 s deur die hyskraan na ‘n punt R op ‘nhoogte van 5,8 m bokant sy laagste posisie opgetel.Ignoreer lugweerstand. 5.1 Definieer die term drywing in woorde. (2) 5.2 Bereken die … Read more

Vraag 2

‘n 8 kg-blok, op ‘n ruwe horisontale oppervlak, is verbind aan ‘n 2 kg-blok deur middelvan ‘n ligte onrekbare toutjie wat oor ‘n wrywinglose katrol beweeg, soos hierondergetoon. Die 8 kg-blok beweeg teen ‘n konstante spoed wanneer dit deur ‘n 29,6 Nhorisontale krag na regs getrek word. Die wrywingskrag wat op die 8 kg-blok inwerk,is … Read more

Vraag 1

1.1 ‘n Konstante netto krag werk in op ‘n voorwerp wat in ‘n reguitlyn beweeg.Watter EEN van die volgende groothede wat met die voorwerp geassosieerword, sal tydens die beweging konstant bly?A. SnelheidB. MomentumC. VersnellingD. Kinetiese energie (2) 1.2 Die gewig van ‘n voorwerp op die oppervlak van die Aarde is w. Wat sal diegewig van … Read more

Question 10

When light of various frequencies is incident on the metal cathode of a photocell,photoelectrons are emitted from the surface of the cathode.The graph below shows the relationship between the maximum kinetic energy (Ek(max))of an emitted photoelectron and the wavelength of the incident light. 10.1 Use the graph to determine the maximum kinetic energy of the … Read more

Question 8

Three resistors are connected to a battery with an unknown emf and unknown internalresistance r, as shown below.Ignore the resistance of the connecting wires. 8.1 In the definition of the emf of a battery given below, (a) and (b) representmissing words or phrases.The emf of the battery is the maximum (a) … supplied by a … Read more