Vraag 1

1.1 Watter formule toon die manier waarop atome in ‘n molekuul gebind is, maar toon nie al die bindingslyne nie?A. EmpirieseB. MolekulêreC. StruktuurD. Gekondenseerde struktuur (2) 1.2 Watter EEN van die volgende verbindings het waterstofbindings tussen symolekule?A. CH3(CH2)2CH3B. CH3COCH2CH3C. CH3COOCH2CH3D. CH3CH(OH)CH2CH3 (2) 1.4 ‘n 2 g-stuk magnesium reageer met ‘n OORMAAT soutsuur volgens die volgende … Read more

Vraag 1

1.1 Beskou die stelling hieronder.Die loodregte krag uitgeoefen deur ‘n oppervlak op ‘n voorwerp in kontak met die oppervlak.Watter EEN van die volgende kragte word deur die stelling hierbo gedefinieer?A. NormaalkragB. Resultante kragC. WrywingskragD. Gravitasiekrag (2) 1.2 Twee balle met massas m en 2m word gelyktydig vanaf dieselfde hoogte bodie grond laat val. Ignoreer lugweerstand.Watter … Read more

Vraag 1

1.1 Watter EEN van die volgende verbindings het waterstofbindings tussenmolekule?A. PentanaalB. Pentan-2-oonC. PentanoësuurD. Metielbutanoaat (2) 1.2 Aan watter homoloë reeks behoort ‘n verbinding met molekulêre formuleC6H12O2?A. KetoneB. AlkoholeC. AldehiedeD. Karboksielsure (2) 1.3 Watter funksionele groepe is betrokke by die vorming van esters?A. Formiel en karbonielB. Hidroksiel en karbonielC. Hidroksiel en karboksielD. Karboniel en karboksiel (2) … Read more

Vraag 1

1.1 ‘n Konstante netto krag werk in op ‘n voorwerp wat in ‘n reguitlyn beweeg.Watter EEN van die volgende groothede wat met die voorwerp geassosieerword, sal tydens die beweging konstant bly?A. SnelheidB. MomentumC. VersnellingD. Kinetiese energie (2) 1.2 Die gewig van ‘n voorwerp op die oppervlak van die Aarde is w. Wat sal diegewig van … Read more