Vraag 10

Die verhouding tussen frekwensie (f) en maksimum kinetiese energie (Ek(maks)) van foto-elektrone vrygestel uit twee katodes, M en N, van verskillende foto-elektriese selle word ondersoek. Die grafieke hieronder is uit die resultate verkry. 10.1 Definieer die term drumpelfrekwensie. (2) 10.2 Hoe vergelyk die maksimum kinetiese energie van foto-elektrone wat uit katode N vrygestel word met … Read more

Vraag 9

‘n Vereenvoudigde diagram van ‘n WS-generator wat aan ‘n 25 Ω-resistor verbind is, word hieronder getoon. Die spoel roteer antikloksgewys. 9.1 Noem die komponent wat hierdie generator van ‘n GS-generator onderskei. (1) 9.2 In watter rigting sal die geïnduseerde stroom in deel XY van die spoel vloei?Kies uit X na Y OF Y na X. … Read more

Vraag 8

Die battery in die stroombaan hieronder het ‘n emk van 12 V en ‘n onbekende interne weerstand r.Die weerstand van die verbindingsdrade en die ammeter is weglaatbaar. Skakelaar S is OOP. 8.1 Skryf die lesing neer op:8.1.1 Voltmeter V1 (1) 8.1.2 Voltmeter V2 (1) Skakelaar S word nou GESLUIT.Die lesing op die ammeter is 1,2 … Read more

Vraag 7

7.1 ‘n Klein neutrale sfeer verkry ‘n lading van -1,95 x 10-6 C. 7.1.1 Is elektrone BY die sfeer GEVOEG of VANAF die sfeer VERWYDER? (1) 7.1.2 Bereken die aantal elektrone wat bygevoeg of verwyder is. (3) 7.1.3 Definieer die term elektriese veld by ‘n punt. (2) 7.1.4 Bereken die grootte van die elektriese veld … Read more

Vraag 6

Die sirene van ‘n stilstaande ambulans stel klankgolwe teen ‘n konstante frekwensie van 680 Hz vry. ‘n Man staan met ‘n detektor wat die golflengte van die klank aanteken wat deur die sirene vrygestel word, soos in die diagram hieronder getoon. Die spoed van klank in lug is 340 m∙s-1 6.1 Bereken die golflengte van … Read more