Vraag 3

Die smeltpunte en kookpunte van vier reguitketting-ALKANE word in die tabel hieronder getoon. 3.1 Definieer die term smeltpunt. (2) 3.2 Skryf die algemene gevolgtrekking neer wat oor die smeltpunte van reguitketting-alkane gemaak kan word. (2) 3.3 Noem die tipe Van der Waalskragte tussen molekule van oktaan. (1) 3.4 Skryf die oorheersende fase van die volgende … Read more

Vraag 3

Leerders gebruik verbindings A, B en C om een van die faktore wat die DAMPDRUKvan organiese verbindings beïnvloed, te ondersoek. 3.1 Definieer die term dampdruk. (2) 3.2 Skryf die onafhanklike veranderlike vir hierdie ondersoek neer. (1) 3.3 Watter verbinding, A of B, het die hoogste dampdruk? (1) 3.4 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.3 volledig. … Read more