Vraag 10

Wanneer lig van verskillende frekwensies op die metaalkatode van ‘n fotosel invallendis, word foto-elektrone vanaf die oppervlak van die katode vrygestel.Die grafiek hieronder toon die verhouding tussen die maksimum kinetiese energie(Ek(maks)) van ‘n vrygestelde foto-elektron en die golflengte van die invallende lig. 10.1 Gebruik die grafiek en bepaal die maksimum kinetiese energie van dievrygestelde foto-elektron … Read more

Vraag 9

Die diagram hieronder is ‘n vereenvoudigde voorstelling van ‘n WS-generator. Diespoel word in ‘n kloksgewyse rigting in die magneetveld gedraai. 9.1 Skryf die naam van komponent X neer. (1) 9.2 Skryf die funksie van komponent Y neer. (1) 9.3 Gebruik die toepaslike beginsel om te verduidelik hoekom ‘n emk in die spoelgeïnduseer word wanneer die … Read more

Vraag 8

Drie weerstande word aan ‘n battery met ‘n onbekende emk en onbekende interneweerstand r verbind, soos hieronder getoon.Ignoreer die weerstand van die verbindingsdrade. 8.1 In die definisie van die emk van ‘n battery hieronder gegee, verteenwoordig(a) en (b) ontbrekende woorde of frases.Die emk van die battery is die maksimum (a) … verskaf deur ‘n battery … Read more

Vraag 6

6.1 Stel die Doppler-effek. (2) 6.2 Gebruik die grafiek om die volgende vrae te beantwoord.6.2.1 Skryf die frekwensie van die klank neer wat deur die stilstaandebron vrygestel word.Gee ‘n rede vir die antwoord. (2)6.2.2 In watter rigting beweeg die motor relatief tot die bron?Kies uit NA of WEG VAN.Gee ‘n rede vir die antwoord. (2)6.2.3 … Read more

Vraag 5

‘n Sloopkoeël (‘demolition ball’) word deur ‘n hyskraan gebruik om die muur van ‘ngebou te breek.Die sloopkoeël, met massa 1 250 kg, word in 60 s deur die hyskraan na ‘n punt R op ‘nhoogte van 5,8 m bokant sy laagste posisie opgetel.Ignoreer lugweerstand. 5.1 Definieer die term drywing in woorde. (2) 5.2 Bereken die … Read more

Vraag 3

‘n Bal, met massa 0,06 kg, word vertikaal opwaarts gegooi vanaf die balkon van ‘ngebou, 3 m bokant die grond. Die bal bereik ‘n maksimum hoogte h bokant die grond,soos in die diagram hieronder getoon.Ignoreer die effekte van lugweerstand. 3.1 Benoem die krag wat op die bal inwerk terwyl dit in vryval is. (1) Die … Read more

Vraag 2

‘n 8 kg-blok, op ‘n ruwe horisontale oppervlak, is verbind aan ‘n 2 kg-blok deur middelvan ‘n ligte onrekbare toutjie wat oor ‘n wrywinglose katrol beweeg, soos hierondergetoon. Die 8 kg-blok beweeg teen ‘n konstante spoed wanneer dit deur ‘n 29,6 Nhorisontale krag na regs getrek word. Die wrywingskrag wat op die 8 kg-blok inwerk,is … Read more