vraag7
Vraag 7
7.1 ‘n Klein neutrale sfeer verkry ‘n lading van -1,95 x 10-6 C. 7.1.1 Is elektrone BY die sfeer GEVOEG of VANAF die sfeer VERWYDER? (1) 7.1.2 Bereken die aantal elektrone wat bygevoeg of verwyder is. (3) 7.1.3 Definieer die term elektriese veld by ‘n punt. (2) 7.1.4 Bereken die grootte van die elektriese veld … Read more
Vraag 7
Leerders berei ‘n oplossing met bekende konsentrasie deur 2 g suiwer natriumhidroksiedkristalle, NaOH, in ‘n 250 cm3 volumetriese fles in water op te los. 7.1 Skryf die term vir die onderstreepte frase neer. (1) 7.2 Bereken die:7.2.1 Konsentrasie van die natriumhidroksiedoplossing (4) 7.2.2 pH van die oplossing (4) Die leerders reageer nou 1,5 g suiwer … Read more