Vraag 5

5.1 Definieer die term reaksietempo. (2) 5.2 Gee ‘n rede waarom die gradiënt van die grafiek tussen t2 en t3 afneem. (1) 5.3 Veranderinge in die grafiek tussen t1 en t2 is as gevolg van temperatuurveranderinge in die reaksiemengsel.5.3.1 Is die reaksie EKSOTERMIES of ENDOTERMIES? (1) 5.3.2 Verduidelik die antwoord deur na die grafiek te … Read more

Vraag 5

Twee eksperimente, I en II, word uitgevoer om een van die faktore te ondersoek watdie tempo van die reaksie van aluminiumkarbonaat, Aℓ2(CO3)3, met OORMAATsoutsuur, HCℓ, beïnvloed. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: Die apparaat wat gebruik is, word hieronder getoon. Die reaksietoestande wat vir elke eksperiment gebruik is, is soos volg:Eksperiment I:100 cm3 van … Read more

Vraag 5

‘n Sloopkoeël (‘demolition ball’) word deur ‘n hyskraan gebruik om die muur van ‘ngebou te breek.Die sloopkoeël, met massa 1 250 kg, word in 60 s deur die hyskraan na ‘n punt R op ‘nhoogte van 5,8 m bokant sy laagste posisie opgetel.Ignoreer lugweerstand. 5.1 Definieer die term drywing in woorde. (2) 5.2 Bereken die … Read more