Vraag 4

4.1 Verbinding P word as uitgangsreaktans in elk van twee reaksies gebruik sooS in die vloeidiagram hieronder getoon. I, II en III verteenwoordig organiese reaksies. 4.1.1 Noem die tipe reaksie wat deur I voorgestel word. (1) 4.1.2 Is 2-metielbutan-1-ol ‘n PRIMÊRE, SEKONDÊRE of TERSIÊRE alkohol?Gee ‘n rede vir die antwoord. (2) 4.1.3 Skryf die STRUKTUURFORMULE … Read more

Vraag 4

4.1 Die vloeidiagram hieronder toon die omskakeling van propaan na propan-2-ol. 4.1.1 Noem EEN reaksietoestand vir Stap 1. (1) 4.1.2 Skryf die NAAM of FORMULE neer van die ANORGANIESEproduk wat in Stap 1 gevorm word. (1) 4.1.3 Noem die TIPE substitusiereaksie voorgestel deur Stap 2. (1) 4.1.4 Skryf die NAAM of FORMULE neer van die … Read more