Vraag 4

4.1 Verbinding P word as uitgangsreaktans in elk van twee reaksies gebruik sooS in die vloeidiagram hieronder getoon.

I, II en III verteenwoordig organiese reaksies.

4.1.1 Noem die tipe reaksie wat deur I voorgestel word. (1)

4.1.2 Is 2-metielbutan-1-ol ‘n PRIMÊRE, SEKONDÊRE of TERSIÊRE alkohol?
Gee ‘n rede vir die antwoord. (2)

4.1.3 Skryf die STRUKTUURFORMULE van verbinding P neer. (3)

4.1.4 Noem die tipe reaksie wat deur II voorgestel word. (1)

4.1.5 Aan watter homoloë reeks behoort verbinding Q? (1)

4.1.6 Noem die tipe reaksie wat deur III voorgestel word.
Kies uit ADDISIE, ELIMINASIE of SUBSTITUSIE. (1)

4.1.7 Skryf die IUPAC-naam van verbinding R neer. (2)

4.2 1,2-dibromopropaan kan uit but-2-een berei word met ‘n drie-stapproses soos
in die vloeidiagram hieronder getoon.

4.2.1 Gebruik GEKONDENSEERDE STRUKTUURFORMULES en skryf ‘n gebalanseerde vergelyking vir stap 1 neer. Dui die reaksietoestande op die pyl aan. (4)

4.2.2 Skryf die tipe reaksie in stap 2 neer. (1)

4.2.3 Skryf die IUPAC-naam van verbinding B neer. (2)

4.2.4 Gebruik GEKONDENSEERDE STRUKTUURFORMULES om ʼn gebalanseerde vergelyking vir stap 3 neer te skryf. (3)
[21]

How useful was this Question?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this question.