Vraag 2
‘n 8 kg-blok, op ‘n ruwe horisontale oppervlak, is verbind aan ‘n 2 kg-blok deur middelvan ‘n ligte onrekbare toutjie wat oor ‘n wrywinglose katrol beweeg, soos hierondergetoon. Die 8 kg-blok beweeg teen ‘n konstante spoed wanneer dit deur ‘n 29,6 Nhorisontale krag na regs getrek word. Die wrywingskrag wat op die 8 kg-blok inwerk,is … Read more