Vraag 2

2.1 Stel Newton se Eerste Wet in woorde. (2)

2.2 Teken ‘n benoemde vrye kragtediagram (vrye liggaamdiagram) vir die blok. (4)

2.3 Bereken die grootte van krag F. (4)

Krag F word verwyder wanneer die blok punt X op die oppervlak bereik. Die blok hou
aan om teen die oppervlak op te beweeg en kom vir ‘n oomblik by punt Y tot stilstand.
Aanvaar dat die kinetiese wrywingskrag, wat op die blok inwerk, 18 N bly terwyl dit
vanaf punt X na punt Y beweeg.
2.4 Skryf die netto krag neer wat op die blok inwerk soos dit vanaf X na Y
beweeg. (2)

2.5 Bereken die afstand tussen punt X en Y. (4)
[16]

How useful was this Question?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this question.