Vraag 2
Die letters A tot F in die tabel hieronder verteenwoordig ses organiese verbindings. 2.1 Skryf die LETTER(S) neer wat die volgende verteenwoordig:2.1.1 ‘n Ketoon (1)2.1.2 TWEE verbindings wat FUNKSIONELE ISOMERE is (1)2.1.3 ‘n Koolwaterstof (1) 2.2 Vir verbinding D, skryf neer die:2.2.1 Homoloë reeks waaraan dit behoort (1)2.2.2 IUPAC-naam (3) 2.3 Oorweeg verbinding F.Skryf die … Read more