Vraag 6
Suiwer waterstofjodiedgas, HI (g), met ‘n konsentrasie van 1 mol∙dm-3, word in ‘n 500 cm3-houer by temperatuur T verseël. Die reaksie bereik ewewig volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: 6.1 Definieer die term chemiese ewewig. (2) 6.2 Die grafiek hieronder toon hoe die konsentrasies van die reaktans enprodukte met tyd gedurende die reaksie verander. 6.2.1 Watter … Read more