Vraag 1
1.1 Beskou die stelling hieronder.Die loodregte krag uitgeoefen deur ‘n oppervlak op ‘n voorwerp in kontak met die oppervlak.Watter EEN van die volgende kragte word deur die stelling hierbo gedefinieer?A. NormaalkragB. Resultante kragC. WrywingskragD. Gravitasiekrag (2) 1.2 Twee balle met massas m en 2m word gelyktydig vanaf dieselfde hoogte bodie grond laat val. Ignoreer lugweerstand.Watter … Read more