Vraag 10

10.1 Die onvolledige vergelykings hieronder toon die vier stappe betrokke by die nywerheidsbereiding van swawelsuur (H2SO4). A en B verteenwoordig twee verbindings.

Skryf neer die NAAM of FORMULE van:
10.1.1 Verbinding A (1)

10.1.2 Verbinding B (1)

10.1.3 Die katalisator wat in Stap II gebruik word (1)

Die swawelsuur wat in Stap IV gevorm word, word gebruik om ammoniumsulfaat te berei.
10.1.4 Skryf ‘n gebalanseerde vergelyking vir hierdie reaksie neer. (3)

10.2 Die diagram hieronder toon ‘n sak kunsmis.

10.2.1 Skryf die betekenis van NPK neer. (1)

10.2.2 Die sak bevat 4 kg ammoniumnitraat, NH4NO3, wat die enigste bron van stikstof is. Bereken die massa van die kunsmis in die sak. (4)
[11]
TOTAAL: 150

How useful was this Question?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this question.