Vraag 2
2.1 Stel Newton se Eerste Wet in woorde. (2) 2.2 Teken ‘n benoemde vrye kragtediagram (vrye liggaamdiagram) vir die blok. (4) 2.3 Bereken die grootte van krag F. (4) Krag F word verwyder wanneer die blok punt X op die oppervlak bereik. Die blok houaan om teen die oppervlak op te beweeg en kom vir … Read more