Vraag 10

10.1 Die onvolledige vergelykings hieronder toon die vier stappe betrokke by die nywerheidsbereiding van swawelsuur (H2SO4). A en B verteenwoordig twee verbindings. Skryf neer die NAAM of FORMULE van:10.1.1 Verbinding A (1) 10.1.2 Verbinding B (1) 10.1.3 Die katalisator wat in Stap II gebruik word (1) Die swawelsuur wat in Stap IV gevorm word, word … Read more

Vraag 8

8.1 Wanneer ‘n stukkie natriummetaal (Na) by water in ‘n proefbuis gevoeg word,word waterstofgas vrygestel. Wanneer fenolftaleïen-indikator by die proefbuisgevoeg word, verkleur die oplossing pienk. 8.1.1 Definieer die term reduksie in terme van elektronoordrag. (2) 8.1.2 Skryf die reduksiehalfreaksie neer. (2) 8.1.3 Skryf die gebalanseerde vergelyking neer vir die reaksie watplaasvind. (3) 8.1.4 Gee ‘n … Read more

Vraag 7

Leerders berei ‘n oplossing met bekende konsentrasie deur 2 g suiwer natriumhidroksiedkristalle, NaOH, in ‘n 250 cm3 volumetriese fles in water op te los. 7.1 Skryf die term vir die onderstreepte frase neer. (1) 7.2 Bereken die:7.2.1 Konsentrasie van die natriumhidroksiedoplossing (4) 7.2.2 pH van die oplossing (4) Die leerders reageer nou 1,5 g suiwer … Read more

Vraag 9

Die diagramme hieronder toon twee elektrochemiese selle waarin koolstofelektrodes gebruik word. In sel A word gekonsentreerde koper(II)chloriedoplossing gebruik en in sel B word vloeibare aluminiumoksied gebruik. 9.1 Watter tipe elektrochemiese sel, ELEKTROLITIES of GALVANIES, wordhierbo getoon? Gee ‘n rede vir die antwoord. (2) 9.2 Skryf neer die:9.2.1 Halfreaksie wat by die anode van sel A … Read more

Vraag 5

Twee eksperimente, I en II, word uitgevoer om een van die faktore te ondersoek watdie tempo van die reaksie van aluminiumkarbonaat, Aℓ2(CO3)3, met OORMAATsoutsuur, HCℓ, beïnvloed. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: Die apparaat wat gebruik is, word hieronder getoon. Die reaksietoestande wat vir elke eksperiment gebruik is, is soos volg:Eksperiment I:100 cm3 van … Read more

Vraag 4

4.1 Die vloeidiagram hieronder toon die omskakeling van propaan na propan-2-ol. 4.1.1 Noem EEN reaksietoestand vir Stap 1. (1) 4.1.2 Skryf die NAAM of FORMULE neer van die ANORGANIESEproduk wat in Stap 1 gevorm word. (1) 4.1.3 Noem die TIPE substitusiereaksie voorgestel deur Stap 2. (1) 4.1.4 Skryf die NAAM of FORMULE neer van die … Read more

Vraag 6

Suiwer waterstofjodiedgas, HI (g), met ‘n konsentrasie van 1 mol∙dm-3, word in ‘n 500 cm3-houer by temperatuur T verseël. Die reaksie bereik ewewig volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: 6.1 Definieer die term chemiese ewewig. (2) 6.2 Die grafiek hieronder toon hoe die konsentrasies van die reaktans enprodukte met tyd gedurende die reaksie verander. 6.2.1 Watter … Read more

Vraag 3

Leerders gebruik verbindings A, B en C om een van die faktore wat die DAMPDRUKvan organiese verbindings beïnvloed, te ondersoek. 3.1 Definieer die term dampdruk. (2) 3.2 Skryf die onafhanklike veranderlike vir hierdie ondersoek neer. (1) 3.3 Watter verbinding, A of B, het die hoogste dampdruk? (1) 3.4 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.3 volledig. … Read more

Vraag 2

Die letters A tot F in die tabel hieronder verteenwoordig ses organiese verbindings. 2.1 Skryf die LETTER(S) neer wat die volgende verteenwoordig:2.1.1 ‘n Ketoon (1)2.1.2 TWEE verbindings wat FUNKSIONELE ISOMERE is (1)2.1.3 ‘n Koolwaterstof (1) 2.2 Vir verbinding D, skryf neer die:2.2.1 Homoloë reeks waaraan dit behoort (1)2.2.2 IUPAC-naam (3) 2.3 Oorweeg verbinding F.Skryf die … Read more