Vraag 2

‘n 8 kg-blok, op ‘n ruwe horisontale oppervlak, is verbind aan ‘n 2 kg-blok deur middelvan ‘n ligte onrekbare toutjie wat oor ‘n wrywinglose katrol beweeg, soos hierondergetoon. Die 8 kg-blok beweeg teen ‘n konstante spoed wanneer dit deur ‘n 29,6 Nhorisontale krag na regs getrek word. Die wrywingskrag wat op die 8 kg-blok inwerk,is … Read more

Vraag 1

1.1 ‘n Konstante netto krag werk in op ‘n voorwerp wat in ‘n reguitlyn beweeg.Watter EEN van die volgende groothede wat met die voorwerp geassosieerword, sal tydens die beweging konstant bly?A. SnelheidB. MomentumC. VersnellingD. Kinetiese energie (2) 1.2 Die gewig van ‘n voorwerp op die oppervlak van die Aarde is w. Wat sal diegewig van … Read more