...

Vraag 2

Die letters A tot H in die tabel hieronder verteenwoordig agt organiese verbindings. 2.1 Definieer die term onversadigde verbinding. (2) 2.2 Skryf neer die:2.2.1 Letter wat ‘n ONVERSADIGDE verbinding voorstel (1) 2.2.2 NAAM van die funksionele groep van verbinding C (1) 2.2.3 Letter wat ‘n KETTINGISOMEER van verbinding C voorstel (2) 2.2.4 IUPAC-naam van verbinding … Read more

Vraag 2

Die letters A tot F in die tabel hieronder verteenwoordig ses organiese verbindings. 2.1 Skryf die LETTER(S) neer wat die volgende verteenwoordig:2.1.1 ‘n Ketoon (1)2.1.2 TWEE verbindings wat FUNKSIONELE ISOMERE is (1)2.1.3 ‘n Koolwaterstof (1) 2.2 Vir verbinding D, skryf neer die:2.2.1 Homoloë reeks waaraan dit behoort (1)2.2.2 IUPAC-naam (3) 2.3 Oorweeg verbinding F.Skryf die … Read more

Vraag 2

‘n 8 kg-blok, op ‘n ruwe horisontale oppervlak, is verbind aan ‘n 2 kg-blok deur middelvan ‘n ligte onrekbare toutjie wat oor ‘n wrywinglose katrol beweeg, soos hierondergetoon. Die 8 kg-blok beweeg teen ‘n konstante spoed wanneer dit deur ‘n 29,6 Nhorisontale krag na regs getrek word. Die wrywingskrag wat op die 8 kg-blok inwerk,is … Read more