Die letters A tot H in die tabel hieronder verteenwoordig agt organiese verbindings.

2.1 Definieer die term onversadigde verbinding. (2)
2.2 Skryf neer die:
2.2.1 Letter wat ‘n ONVERSADIGDE verbinding voorstel (1)
2.2.2 NAAM van die funksionele groep van verbinding C (1)
2.2.3 Letter wat ‘n KETTINGISOMEER van verbinding C voorstel (2)
2.2.4 IUPAC-naam van verbinding G (3)
2.2.5 Algemene formule van die homoloƫ reeks waaraan verbinding E
behoort (1)
2.3 Definieer die term funksionele isomere. (2)
2.4 Vir verbinding A, skryf neer die:
2.4.1 Homoloƫ reeks waaraan dit behoort (1)
2.4.2 STRUKTUURFORMULE van sy FUNKSIONELE isomeer (2)
2.5 Verbinding D ondergaan ‘n dehidrasie-reaksie. Skryf neer die:
2.5.1 IUPAC-naam van verbinding D (1)
2.5.2 Letter wat ‘n produk van hierdie reaksie voorstel (1)
2.5.3 NAAM of FORMULE van die anorganiese reaktans wat in hierdie reaksie gebruik is (1)
[18]