Vraag 9

Die diagram hieronder toon ‘n vereenvoudigde elektrolitiese sel wat gebruik word om ‘n ring te elektroplateer. 9.1 Definieer die term elektroliet. (2) 9.2 Is die suiwer chroommetaal die ANODE of die KATODE van die sel? Gee ‘nrede vir die antwoord. (2) 9.3 Skryf die halfreaksie neer wat by die ring plaasvind. (2) 9.4 Bereken die … Read more

Vraag 9

‘n Vereenvoudigde diagram van ‘n WS-generator wat aan ‘n 25 Ω-resistor verbind is, word hieronder getoon. Die spoel roteer antikloksgewys. 9.1 Noem die komponent wat hierdie generator van ‘n GS-generator onderskei. (1) 9.2 In watter rigting sal die geïnduseerde stroom in deel XY van die spoel vloei?Kies uit X na Y OF Y na X. … Read more

Vraag 9

Die diagramme hieronder toon twee elektrochemiese selle waarin koolstofelektrodes gebruik word. In sel A word gekonsentreerde koper(II)chloriedoplossing gebruik en in sel B word vloeibare aluminiumoksied gebruik. 9.1 Watter tipe elektrochemiese sel, ELEKTROLITIES of GALVANIES, wordhierbo getoon? Gee ‘n rede vir die antwoord. (2) 9.2 Skryf neer die:9.2.1 Halfreaksie wat by die anode van sel A … Read more

Vraag 9

Die diagram hieronder is ‘n vereenvoudigde voorstelling van ‘n WS-generator. Diespoel word in ‘n kloksgewyse rigting in die magneetveld gedraai. 9.1 Skryf die naam van komponent X neer. (1) 9.2 Skryf die funksie van komponent Y neer. (1) 9.3 Gebruik die toepaslike beginsel om te verduidelik hoekom ‘n emk in die spoelgeïnduseer word wanneer die … Read more