Vraag 8

Die tabel hieronder toon twee halfselle, A en B, wat gebruik is om ‘n elektrochemiesesel onder STANDAARDTOESTANDE op te stel. 8.1 Noem die energie-omskakeling wat in hierdie sel plaasvind. (1) 8.2 Bereken die massa silwernitraat, AgNO3, wat gebruik is om 150 cm3van die elektrolietoplossing in halfsel B te berei. (4) 8.3 Definieer die term reduseermiddel. … Read more

Vraag 8

Die battery in die stroombaan hieronder het ‘n emk van 12 V en ‘n onbekende interne weerstand r.Die weerstand van die verbindingsdrade en die ammeter is weglaatbaar. Skakelaar S is OOP. 8.1 Skryf die lesing neer op:8.1.1 Voltmeter V1 (1) 8.1.2 Voltmeter V2 (1) Skakelaar S word nou GESLUIT.Die lesing op die ammeter is 1,2 … Read more

Vraag 8

8.1 Wanneer ‘n stukkie natriummetaal (Na) by water in ‘n proefbuis gevoeg word,word waterstofgas vrygestel. Wanneer fenolftaleïen-indikator by die proefbuisgevoeg word, verkleur die oplossing pienk. 8.1.1 Definieer die term reduksie in terme van elektronoordrag. (2) 8.1.2 Skryf die reduksiehalfreaksie neer. (2) 8.1.3 Skryf die gebalanseerde vergelyking neer vir die reaksie watplaasvind. (3) 8.1.4 Gee ‘n … Read more

Vraag 8

Drie weerstande word aan ‘n battery met ‘n onbekende emk en onbekende interneweerstand r verbind, soos hieronder getoon.Ignoreer die weerstand van die verbindingsdrade. 8.1 In die definisie van die emk van ‘n battery hieronder gegee, verteenwoordig(a) en (b) ontbrekende woorde of frases.Die emk van die battery is die maksimum (a) … verskaf deur ‘n battery … Read more