Vraag 6
Beskou die gebalanseerde vergelyking hieronder vir ‘n hipotetiese reaksie wat in ‘n verseëlde 2 dm3 -houer by 300 K plaasvind. 6.1 Definieer die term chemiese ewewig. (2) 6.2 Die hoeveelheid van elke stof teenwoordig in die ewewigsmengsel by 300 K, word in die tabel hieronder getoon. Die temperatuur van die houer word nou na 350 … Read more