Vraag 9

Die diagramme hieronder toon twee elektrochemiese selle waarin koolstofelektrodes gebruik word. In sel A word gekonsentreerde koper(II)chloriedoplossing gebruik en in sel B word vloeibare aluminiumoksied gebruik.

9.1 Watter tipe elektrochemiese sel, ELEKTROLITIES of GALVANIES, word
hierbo getoon? Gee ‘n rede vir die antwoord. (2)

9.2 Skryf neer die:
9.2.1 Halfreaksie wat by die anode van sel A plaasvind (2)

9.2.2 Halfreaksie wat by die katode van sel B plaasvind (2)

9.2.3 NAAM of FORMULE van die produk wat by die katode van sel A vorm (2)


9.3 Gee ‘n rede waarom die massa van elektrode Y na ‘n tyd afneem. (1)
[8]

How useful was this Question?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this question.