Vraag 7

7.1 ‘n Klein neutrale sfeer verkry ‘n lading van -1,95 x 10-6 C.

7.1.1 Is elektrone BY die sfeer GEVOEG of VANAF die sfeer VERWYDER? (1)

7.1.2 Bereken die aantal elektrone wat bygevoeg of verwyder is. (3)

7.1.3 Definieer die term elektriese veld by ‘n punt. (2)

7.1.4 Bereken die grootte van die elektriese veld by ‘n punt 0,5 m vanaf die middelpunt van die gelaaide sfeer. (3)

7.2 Twee puntladings, q1 en q2, word 0,02 m van mekaar vasgemaak. Die grootte van ladings q1 en q2 is dieselfde en q1 is NEGATIEF gelaai.

Die klein gelaaide sfeer met die lading van -1,95 x 10-6 C word by punt P, 0,03 m oos van lading q2 geplaas, soos in die diagram hieronder getoon. Die sfeer by punt P ondervind ‘n netto elektrostatiese krag van 1,38 N wes.

How useful was this Question?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this question.