Vraag 4

‘n Bal X, met ‘n massa van 10 kg, beweeg ooswaarts met ‘n snelheid van 2 m∙s-1. Dit bots ELASTIES met nog ‘n bal, Y, met ‘n massa van 2 kg wat met ‘n onbekendesnelheid vY beweeg het (Diagram A). Onmiddellik na die botsing kom bal X tot rus enbal Y beweeg ooswaarts met ‘n kinetiese energie van 36 J (Diagram B).
Ignoreer wrywing.

4.1 Verduidelik die betekenis van die term elastiese botsing. (2)

4.2 Bereken snelheid vY. (5)

Die balle was vir 0,1 s tydens die botsing met mekaar in kontak.
4.3 Bereken die grootte van die krag wat bal X tydens die botsing op bal Y uitgeoefen het. (3)
[10]

How useful was this Question?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this question.