4.1 Die vloeidiagram hieronder toon die omskakeling van propaan na propan-2-ol.

4.1.1 Noem EEN reaksietoestand vir Stap 1. (1)
4.1.2 Skryf die NAAM of FORMULE neer van die ANORGANIESE
produk wat in Stap 1 gevorm word. (1)
4.1.3 Noem die TIPE substitusiereaksie voorgestel deur Stap 2. (1)
4.1.4 Skryf die NAAM of FORMULE neer van die ANORGANIESE
reagens wat in Stap 2 benodig word. (1)
4.1.5 Skryf die IUPAC-naam van verbinding X neer. (2)
4.2 Etaan kan uit ‘n proses met TWEE STAPPE uit chlooretaan (CH3CH2Cℓ) berei
word. Jy word van die volgende chemikalieë voorsien:

Kies chemikalieë in die tabel hierbo wat vir hierdie bereiding gebruik kan
word.
Gebruik GEKONDENSEERDE struktuurformules om ‘n gebalanseerde
vergelyking vir ELKE reaksie neer te skryf. Dui die reaksietoestande vir ELKE
reaksie aan. (8)
[14]