Vraag 1
1.1 Watter EEN van die volgende verbindings het waterstofbindings tussenmolekule?A. PentanaalB. Pentan-2-oonC. PentanoësuurD. Metielbutanoaat (2) 1.2 Aan watter homoloë reeks behoort ‘n verbinding met molekulêre formuleC6H12O2?A. KetoneB. AlkoholeC. AldehiedeD. Karboksielsure (2) 1.3 Watter funksionele groepe is betrokke by die vorming van esters?A. Formiel en karbonielB. Hidroksiel en karbonielC. Hidroksiel en karboksielD. Karboniel en karboksiel (2) … Read more