Die diagram hieronder toon ‘n vereenvoudigde elektrolitiese sel wat gebruik word om ‘n ring te elektroplateer.

9.1 Definieer die term elektroliet. (2)
9.2 Is die suiwer chroommetaal die ANODE of die KATODE van die sel? Gee ‘n
rede vir die antwoord. (2)
9.3 Skryf die halfreaksie neer wat by die ring plaasvind. (2)
9.4 Bereken die totale lading oorgedra indien die massa van die suiwer chroom
met 2 g verander. (5)
[11]
TOTAAL: 150