Die tabel hieronder toon twee halfselle, A en B, wat gebruik is om ‘n elektrochemiese
sel onder STANDAARDTOESTANDE op te stel.

8.1 Noem die energie-omskakeling wat in hierdie sel plaasvind. (1)
8.2 Bereken die massa silwernitraat, AgNO3, wat gebruik is om 150 cm3
van die elektrolietoplossing in halfsel B te berei. (4)
8.3 Definieer die term reduseermiddel. (2)
8.4 Skryf neer die:
8.4.1 NAAM of FORMULE van die reduseermiddel (1)
8.4.2 Gebalanseerde vergelyking vir die reaksie wat plaasvind (3)
8.5 Bereken die aanvanklike emk van hierdie sel. (4)
8.6 Hoe sal die emk van die sel beïnvloed word indien die konsentrasie van die koperione in halfsel A toeneem?
Kies uit TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE. (1)
[16]