Vraag 2

Die letters A tot F in die tabel hieronder verteenwoordig ses organiese verbindings.

2.1 Skryf die LETTER(S) neer wat die volgende verteenwoordig:
2.1.1 ‘n Ketoon (1)
2.1.2 TWEE verbindings wat FUNKSIONELE ISOMERE is (1)
2.1.3 ‘n Koolwaterstof (1)

2.2 Vir verbinding D, skryf neer die:
2.2.1 Homoloë reeks waaraan dit behoort (1)
2.2.2 IUPAC-naam (3)

2.3 Oorweeg verbinding F.
Skryf die IUPAC-naam neer van sy:
2.3.1 POSISIE-isomeer (2)
2.3.2 KETTING-isomeer (2)

2.4 Gedurende die reaksie van verbinding A met verbinding E in die
teenwoordigheid van ‘n suurkatalisator word twee produkte gevorm.
Vir die ORGANIESE produk gevorm, skryf neer die:
2.4.1 IUPAC-naam (2)
2.4.2 STRUKTUURFORMULE van sy FUNKSIONELE GROEP (1)

2.5 Verbinding C (C10H22) reageer by hoë temperature en drukke om ‘n driekoolstof-alkeen P en ‘n alkaan Q te vorm, soos hieronder getoon.

Skryf neer die:
2.5.1 Soort reaksie wat plaasvind (1)
2.5.2 Molekulêre formule van verbinding Q (2)
2.5.3 STRUKTUURFORMULE van verbinding P (2)
[19]

How useful was this Question?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this question.